Gr. 12 – WISKUNDE VR. 1 OPSOMMING
R110,00
Gedetaileerde opsommings vir Graad 12 Wiskunde (Vraestel 1), met duidelike sketse en deeglike formules met stappe. Verdien jou A met TikTakTiek se opsommings en ou Vraestelle.
LET WEL: Hierdie opsomming is slegs vir die EERSTE vraestel van Wiskunde. Die 2de vraestel se opsomming moet apart gekoop word.
Sodra u die opsommings gekoop het, sal u ‘n epos ontvang met ‘n “download link” waarmee u die opsomming kan aflaai, sodra u betaling bevestig is (Kaart betalings is dadelik bevestig, en vir EFT betalings moet u die bewys van betaling na finance@tiktaktiek.co.za epos, en ons sal binne 24 uur u betaling bevestig).







