Opsommings en Eksamenhulp in Afrikaans

Ons bied hulp aan vir Hoërskool studente om 'n prag rapport to bereik. Met video kursusse, deeglike opsommings, ou vraestelle, aanlyn voorbeeld toetse en persoonlike hulp deur ons span boffins, kan ons jou 'n tree nader aan jou A bring...

Opsommings en Eksamenhulp in Afrikaans

Ons bied hulp aan vir Hoërskool studente om 'n prag rapport te bereik. Met video kursusse, deeglike opsommings, ou vraestelle, aanlyn voorbeeld toetse en persoonlike hulp deur ons span boffins, kan ons jou 'n tree nader aan jou A bring...

Opsommings & Vraestelle

Ontdek ons kwaliteit opsommings, en laai ou vraestelle af om jou kennis te toets.

Aanlyn Videoklasse

Ons span boffins het 4 vakke se werk in video formaat opgeneem, waardeur jy kan gaan om jou A te verdien.

Persoonlike Hulp

Is daar nogsteeds daai een ding wat jy nie mooi verstaan nie?
Kontak ons toegewyde tutors persoonlik.

Beskikbare klasse

TikTakTiek spog met deeglike video klasse en opsommings, wat deur toegewyde instrukteurs saamgesmelt is in eenvoudige klasse wat jy toegang toe het...

[tutor_course id="25001,16,25000" exclude_ids="" orderby="ID" order="desc" count="3"]

Ons spog met fantastiese pakkette wat toetse spotmaklik maak.

Ons bied bundels aan per vak wat die nodige videomateriaal, opsommings en ou vraestelle bevat om jou mikpunt te bereik. So kan jy vir 'n enkele prys alles kry wat ons aanbied.

TikTakTiek Opsommings

Ons toegewyde tutors het die hele CAPS leerplan versmelt in eenvoudige, en netjiese opsommings wat jy kan aflaai en druk. So kan jy seker maak jy verstaan al die werk, en kan vinnig daardeur vluglees om daai moeilike formule te onthou.

Om deur ou vraestelle te werk is lewensbelangerik vir goeie punte. Dit maak jou gewoond aan hoe die werk gevra word, en is ‘n akkurate weërspieling van hoe jou punte gaan lyk.

Ons bied video klasse aan onder die KURSUSSE webblad, waarop ons tutors die komplekse begrippe eenvoudig weergee. As jy steeds nie ‘n konsep heeltemal verstaan nie, kan jy ‘n oproep boek met die tutor. Ons bundels sluit 1 uur se persoonlike hulp in, gratis!

CAPS Kurrikulum

Ons span boffins!

Ontmoet jou tutors…. stuur gerus vir die betrokke tutor ‘n epos as jy enige vrae het.

Andries Van Der Merwe

Finale Jaar - Meganiese Ingenieurswese

Tutor: FISIKA, WISKUNDE

andries @tiktaktiek.co.za

Jessica Pienaar

2de Jaar - Siviele Ingenieurswese

Tutor: CHEMIE, WISKUNDE

jessica@tiktaktiek.co.za

member4.jpg

Is jy ons volgende tutor?

As jy belangstel om 'n vak aan te bied op TikTakTiek, stuur jou besonderhede aan:

andries@tiktaktiek.co.za