Gr. 12 – FISIKA OPSOMMINGS (VR. 1)
R120,00
Gedetaileerde opsommings van Graad 12 FISIESE WETENSKAPPE se VRAESTEL 1, met eenvoudige sketse, CAPS definisies en wenke oor hoe sekere vra in die vraestel gevra word!
LET WEL: Hierdie opsommings bevat slegs die FISIKA (Vraestel 1) inhoud. Vir Chemie (Vraestel 2) werk, moet jy die CHEMIE opsomming aflaai.
Sodra u die opsommings gekoop het, sal u ‘n epos ontvang met ‘n “download link” waarmee u die opsomming kan aflaai, sodra u betaling bevestig is (Kaart betalings is dadelik bevestig, en vir EFT betalings moet u die bewys van betaling na finance@tiktaktiek.co.za epos, en ons sal binne 24 uur u betaling bevestig).








