Kontak Ons

Stuur vir ons 'n epos - of vul die vorm in - en een van ons personeel lede sal u binne 24 uur beantwoord.

Kontak ons op:

084 514 9029

Vir Finansiële navrae:

finance@tiktaktiek.co.za

Vir vrae oor 'n kursus

kontak die betrokke tutor

Stuur vir ons 'n boodskap

Algemene Vrae

Sodra ons finansiële span die bewys van betaling ontvang het, sal ‘n epos aan jou gestuur word met ‘n “link” waarop jy moet gaan. Die opsomming sal dan afgelaai word. As jy nog nie een ontvang het nie kyk in jou “Spam” leêr, of kontak finance@tiktaktiek.co.za.

Ons bied betalings aan deur PayFast (‘n Veilige Suid-Afrikaanse alternatief aan PayPal), of u kan ‘n EFT betaling aan TikTakTiek maak, en die bewys van betaling epos aan finance@tiktaktiek.co.za. Ons bank besonderhede sal verskyn wanneer u die bestelling plaas.

Al ons tutors se epos adresse verskyn op ons Tuis-blad, of op die kursus se hoof bladsy. Gaan na die Teken In bladsy, teken in met jou besonderhede, klik op “Enrolled Courses”, besoek die betrokke kursus, en gaan tot aan die onderkant van die bladsy.