GR 12 – FISIKA SUPERVRAESTEL

R50,00

Goeie voorbereiding vir die eksamen vereis dat jy ou vraestelle moet uitwerk. Maar om te verseker dat jy die werk deeglik verstaan moet jy hoofstuk-per-hoofstuk, vraag-per-vraag deur ‘n klomp ou vraestelle werk.

TikTakTiek se SUPERVRAESTEL maak dit maklik. Ons het al die soortgelyke vrae uit ou vraestelle gekombineer in een dokument (met ‘n ooreenstemmende memorandum) sodat jy geen tyd hoef te mors om deur vraestelle te soek nie.

Hierdie Vraestel sluit vrae in van:

  • FEBRUARIE/MAART 2017
  • GAUTENG REKORD 2017
  • NOVEMBER 2017
  • FEBRUARIE/MAART 2018
  • GAUTENG REKORD 2018
  • JUNIE/JULIE 2018
  • GAUTENG REKORD 2019

Sterkte met jou eksamenvoorbereiding!

 

Sodra u die supervraestel gekoop het, sal u ‘n epos ontvang met ‘n “download link” waarmee u die opsomming kan aflaai sodra u betaling bevestig is (Kaart betalings is dadelik bevestig, en vir EFT betalings moet u die bewys van betaling na finance@tiktaktiek.co.za stuur, en ons sal binne 24 uur u betaling bevestig).

SKU: AM12FISSV Categories: ,